Skip to content

Motorsport: Antonelli wen Kanadese Grand Prix, sy vierde agtereenvolgende wedren-sege [KLANK]

# Motorsport: Mercedes se renjaer, Kimi Antonelli het sy voorsprong in die Formule Een-bestuurderskampioenskap tot 43 vergroot toe hy die Kanadese Grand Prix gewen het. Dis die Italianer se vierde agtereenvolgende oorwinning. Sy spanmaat George Russell, wat voor weggespring het, het weens ʼn foutiewe krageenheid onttrek. Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton van Ferrari, was tweede en Max Verstappen van Red Bull derde. Antonelli sê dis nie hoe hy wou wen nie:

ENG AntonelliOnRussellBattle