# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum verwerp enige poging deur die Parlement se Artikel 22-komitee om regulatoriese raamwerke, lisensies of staatsgesteunde toesig op kerke af te dwing. Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe het die Parlementêre Artikel 22-komitee gestig vir nasionale raadpleging om ‘n selfregulerende raamwerk, etiese kode en praktykraad op te stel om misbruik en skadelike praktyke in die godsdienssektor te bekamp. Die forum se leier, Marothi Mashashane, sê die regering en die kommissie wil die geloofsektor beheer:
Nasionale Christelike Forum bied weerstand teen Artikel 22-komitee om kerke te reguleer [KLANK]
ENG MashashaneONCommittee