Skip to content

Gesondheidsdepartement verseker publiek van ononderbroke forensiese patologiedienste [KLANK]

# Die Gesondheidsdepartement het die versekering gegee dat sy bedrywighede by forensiese patologiesentrums regoor die land soos gewoonlik sal voortgaan. Woordvoerder, Foster Mohale, sê dit volg na sporadiese betogings deur openbare forensiese patologie-personeel in sommige provinsies oor arbeidsverwante kwessies. Hy sê die departement en NEHAWU het ooreengekom oor hoe hulle die uitdagings rakende die indiensneming van forensiese patologiebeamptes gaan hanteer:

ENG MohaleONPathology