# Cosatu verwelkom president Cyril Ramaphosa se afkondiging van Artikels 5, 6 en 19 van die Wysigingswet op Maatskappye. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die afkondiging van hierdie bepalings, wat lankal moes gebeur het, dwing genoteerde maatskappye en staatsondernemings om hul vergoedingsbeleide vir goedkeuring voor te lê. Hy sê dit sluit in die volledige pakkette en die salarisverskil tussen hul hoogste en laagste betaalde werknemers, wat op hul jaarlikse algemene vergaderings aan aandeelhouers voorsien word.
COSATU verwelkom Ramaphosa se afkondiging van belangrike bepalings in Wysigingswet op Maatskappye [KLANK]
ENG ParksONPromulgation