# RISE Mzansi het aangekondig Lukhona Mnguni is sy burgemeesterskandidaat vir die Stad Johannesburg in die komende plaaslike regeringsverkiesing in November vanjaar. Mnguni sê tot dusver is die Johannesburgse burgemeestersveldtog gelei deur twee mense wie se beste jare reeds verby is en wat ‘n droom van vergange dae aan inwoners wil verkoop eerder as een van wat moontlik kan wees, terwyl hul steeds faksiegevegte vanuit hul tyd in die DA voer:
RISE Mzansi kondig Lukhona Mnguni aan as burgemeesterskandidaat vir Stad Johannesburg [KLANK]
ENG MnguniONCandidate