Skip to content

AZAPO sê burgers kan nie veilig voel te midde van bewerings oor senior polisiebeamptes se bande met misdaadnetwerke nie [KLANK]

# AZAPO sê Suid-Afrikaners kan nie veilig voel te middel van bewerings oor senior polisiebeamptes wat met misdaadnetwerke in die land verbind word nie. Woordvoerder, Nosipiwo Manona, sê ‘n polisiediens waar hooggeplaaste polisiebeamptes by korrupsie betrek word, kan nie gewone burgers op grondvlak doeltreffend beskerm nie. Sy sê vyf-duisend sterftes binne slegs drie maande is nie bloot ‘n statistiek nie, maar ‘n nasionale tragedie:

ENG ManonaONNetworks