Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement verbind om skoolfondse vanaf Junie uit te betaal [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Onderwys erken daar is vertragings met die uitbetaling van skooltoelaes, wat 15 Mei in die onderskeie skoolrekenings gedeponeer sou word. Die woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê die departement sal verseker die uitbetaling van die fondse begin volgende maand. Hy sê die fondse dek noodsaaklike bedryfskoste soos leer- en onderrig-ondersteuningsmateriaal, munisipale dienste, instandhouding en administratiewe koste.

ENG LubhelwanaONSchoolFund