Skip to content

Vryheidsfront Plus vra Tshwane en Eskom om dringend aandag te skenk aan kabeldiefstal [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane vra die metro om dringend met Eskom in gesprek te tree en beproefde maatreëls teen kabeldiefstal in te stel. Willie Spies van die party sê dit sluit in om koperkabels te vervang met materiaal wat min skrootwaarde het, die installering van vibrasiesensors en radiomonitering, asook kabelversterking. Hy sê die VF Plus is besig met ‘n versoekskrif teen kabeldiefstal in Groenkloof ná twee weke van voortdurende kragonderbrekings:

AFR SpiesONCableTheft