Skip to content

COSATU in Gauteng eis aanspreeklikheid oor herstelwerk aan Charlotte Maxeke-hospitaal [KLANK]

# COSATU in Gauteng is diep bekommerd en verontwaardig oor die Openbare Beskermer se bevindings dat die Departemente van Gesondheid en Infrastruktuurontwikkeling herstelwerk aan die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal onnodig vertraag het ná ‘n verwoestende brand in April 2021. COSATU se voorsitter, Amos Monyela, sê openbare instellings wat toevertrou word met die beskerming van gesondheidsorginfrastruktuur, moet aanspreeklik gehou word as dienslewering weens bestuursmislukkings in die gedrang is:

ENG MonyelaONRepairs