Skip to content

Vakbond vra dringende ingryping met Openbare Werke se spookwerker-betalings van R14-miljoen [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep op die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, om die salarisse van alle onbevestigde werknemers wat die stelsel uitgelig het onmiddellik op te skort, hangende fisiese en biometriese bevestiging. Die minister het tydens die departement se begrotingsrede onthul 14-miljoen-rand in belastingbetalersgeld word stelselmatig gekanaliseer na spookwerkers in die departement. Die vereniging se woordvoerder, Claude Naicker, sê dit is heeltemal onaanvaarbaar dat openbare fondse aangewend word om sindikate en korrupte individue te verryk:

ENG NaickerONGhost