Skip to content

SAFTU sê misdaad moet verstaan ​​word as uitvloeisel van dieper sosio-ekonomiese toestande [KLANK]

# SAFTU sê misdaad in Suid-Afrika moet verstaan word as ‘n uitvloeisel van dieper sosio-ekonomiese toestande, insluitend massa-werkloosheid, ongelykheid, onvoldoende behuising, swak openbare dienste, dwelm- en alkohol-misbruik en sistemiese maatskaplike uitsluiting. Asive Dyani van SAFTU sê hierdie toestande hou verband met die makro-ekonomiese raamwerk wat die staat aanvaar het. Sy sê besnoeiingsbeleide het die openbare sektor se kapasiteit stelselmatig verswak en beïnvloed doeltreffende reaksie op misdaad sowel as die onderliggende oorsake daarvan:

ENG DyaniONConditions