Skip to content

George hef noodwatertariewe op ná beduidende herstel van damvlakke [KLANK]

# Die George-munisipaliteit het noodwatertariewe opgehef en waterbeperkings vanaf Vlak 2D na Vlak 2B verslap. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê die besluit volg nadat daar ‘n beduidende verbetering in die opgaarkapasiteit van die Tuinroete-dam was, wat binne twee weke ná swaar reën in die opvanggebiede gestyg het van 46,09-persent tot byna 89-persent. Hy sê die Haarlem-dam het ook ten volle herstel en is tans 100-persent vol:

AFR NtobekoONDamLevels