Skip to content

Minister Manamela sê Suid-Afrika het ‘n probleem met werksmag se oorgangsvermoë [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê Suid-Afrika het nie oorwegend ‘n vaardigheidstekort nie, maar eerder ‘n probleem met die oorgangsvermoë van die werksmag. Manamela het die Vaardigheidsforum van die Johannesburgse Sakeskool by die Universiteit van Johannesburg toegespreek. Die minister sê ‘n vaardigheidstekort dui aan Suid-Afrika het meer gegradueerdes nodig, en ‘n probleem met die werksmag se oorgangsvermoë beteken die instellings is nie voldoende ingestel om mense te skuif van waar hulle is na waarheen die ekonomie op pad is nie:

ENG ManamelaONWorkforce