# SAFTU verwelkom die jongste kwartaallikse misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal. Moorde het met 9,5-persent afgeneem, verkragtings met 8,5-persent, en daar is ‘n afname van 4,6-persent in algehele kontakmisdade. Asive Dyani van SAFTU sê egter die vlakke van geweld bly katastrofies hoog. Sy sê Suid-Afrika teken steeds ongeveer 58 moorde per dag aan, met meer as 110 verkragtings daagliks:
SAFTU verwelkom 9,5% afname in moorde [KLANK]
ENG DyaniONDecline