# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor berigte dat staatsamptenare se mediese fonds gewaarsku het die skema se finansiële volhoubaarheid kan onder die wetlik-voorgeskrewe drempel daal. Dit volg te midde van voorgestelde tariefaanpassings. Claude Naicker sê die vakbond veroordeel enige poging om staatsamptenare regstreeks of andersins die skuld te gee vir ’n selfgemaakte krisis wat voortspruit uit GEMS se bestuurs- en beheerfoute:
Staatsdiensvakbond verwerp pogings om staatsamptenare die skuld te gee vir GEMS se krisis [KLANK]
ENG NaickerONSelf-Inflicted