Skip to content

Drie Gautengse sentrums vir forensiese patologie hervat bedrywighede na betogings [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê forensiese patologie-sentrums in Pretoria, Diepkloof en Hillbrow se bedrywighede het hervat nadat werkers vroeër die week betoog het. Die staking het veroorsaak dat baie gesinne nie hul geliefdes se oorskot kon kry om te begrawe nie, wat begrafnisreëlings vertraag het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hulle gaan die probleme wat geopper is deur die regte interne prosesse hanteer:

ENG MabonaONForesic