Skip to content

Staatsamptenarevereniging geskok oor Vergoedingsfonds se beweerde verlies [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is geskok oor die verdwyning van miljoene rande uit die Department van Indiensneming en Arbeid se Vergoedingsfonds. Ouditeure het vermiste dokumente, vals bankrekeninge, swakhede in kubersekuriteit en ‘n verlies van 71-miljoen-rand in die afgelope twee boekjare by die Vergoedingsfonds gevind. Claude Naicker van die vereniging sê stelselmatige kwesbaarhede wat die fonds tans ondervind, het ‘n speelgrond geskep vir sindikate en korrupte mense wat sonder vervolging daarmee wegkom:

ENG NaickerONLooting