# Die GOOD-party sê die Kaapstadse Hooggeregshof wat die Stad Kaapstad se nuwe vasgestelde tariewe ongeldig en onwettig verklaar het, het swakhede in die metro se tariewe ontbloot. Die metro se instelling van vaste tariewe vir water, sanitasie en skoonmaakdienste sal aan die einde van Junie vanjaar ter syde gestel word. Sandra Dickson van GOOD sê ten spyte daarvan dat die metro se tariefmodel onwettig verklaar is, wys ontledings dat byna elke huishouding hoër eiendomsbelasting onder die konsepbegroting in die gesig staar:
GOOD-party sê Kaapstad se onwettige vasgestelde tariewe bevat ernstige swakhede [KLANK]
ENG DicksonONProperty