# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn soektog van stapel gestuur nadat vier afsonderlike moorde gister in Walmer, Gqeberha, aangemeld is. Die liggame van ses mans tussen 23- en 56-jaar is met talle wonde in verskillende dele van Walmer aangetref. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê ondersoekbeamptes probeer vasstel of die moorde met mekaar verband hou:
Oos-Kaapse polisie soek verdagtes in verband met moorde in Walmer [KLANK]
ENG GantanaONLinked