# Adjunkpresident Paul Mashatile veroordeel die onlangse vlaag betogings teen migrante deur teenmigrante-groepe soos March and March. Hy het gister vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en gewaarsku dat immigrasie-sake deur die oppergesag van die reg hanteer moet word en nie deur massa-geweld of gepeupelreg nie. Mashatile sê wetstoepassingsagentskappe moet immigrasiekwessies volgens wet hanteer:
Mashatile veroordeel betogings en xenofobiese geweld teen buitelandse burgers in Suid-Afrika [KLANK]
ENG MashatileOnViolence