Skip to content

Subkomitee vir hersiening van vergaderingreëls gee riglyne sodat ampsklagkomitee sy werk kan begin [KLANK]

# Die parlementêre subkomitee vir die Hersiening van Vergaderingreëls se regspan sê ʼn paar prosesse moet plaasvind voor die ampsklagkomitee se 31 lede kan begin werk. Die subkomitee sal die operasionele pad vir die komitee uitstippel. Die Konstitusionele Hof het bevind die Parlement het ongrondwetlik opgetree toe hy teen ʼn ampsklag-ondersoek en ʼn paneel-verslag gestem het, wat bevind het Ramaphosa het moontlik die Grondwet oortree. Die subkomitee se regsadviseur, Andrew Breitenbach, sê die ampsklagkomitee moet ʼn paar dinge in ag neem:

ENG BreitenbachOnTopics