# Die Stad Kaapstad se burgemeesterskomitee het planne goedgekeur dat ʼn munisipale parkeerterrein by die Burgersentrum in die middestad vir bekostigbare behuising en gemengde gebruik ontwikkel word. Die terrein word tans gebruik as opelug-parkeergebied vir personeel. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die terrein is strategies geleë in die Strandgebied en naby groot openbare vervoer-infrastruktuur:
Kaapstad gee toestemming dat parkeerterrein in middestad onder meer vir behuising gebruik word [KLANK]
ENG LewisONDevelopment