Skip to content

Trump gee Iran twee keuses en sê hy is nie haastig om vredesooreenkoms te sluit nie [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Iran gewaarsku dat hy twee keuses het: sluit ‘n ooreenkoms of Amerika beëindig die oorlog. Trump het Dinsdag hernude aanvalle op Teheran gestaap op versoek van sy bondgenote in die Golf, insluitend Katar en Saoedi-Arabië. Iran waarsku intussen ‘n hervatting van aanvalle sal verrassings en bedreigings vir Amerika buite die streek beteken. Trump is bereid om te wag om die regte antwoord te kry:

ENG TrumpInNoHurryOverIran