Skip to content

Kaapstad se burgemeester sê Cosatu kan help veg teen verkrygingskorrupsie by munisipaliteite [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die vakverbond Cosatu kan help in die stryd teen verkrygingskorrupsie by munisipaliteite sonder ongrondwetlike wetgewing wat dienslewering met selfs meer rompslomp kniehalter. Hy het gereageer op Cosatu se kritiek op die metro se aansoek in die Konstitusionele Hof om die Wet op Openbare Verkryging te skrap. Hill-Lewis sê die poging om verkryging te hersien en korrupsie te bekamp word ondermyn deur vernietigende foute in openbare verkryging en die onregmatige aanvaarding van die Wet op Openbare Verkryging:

ENG LewisONUnconstitutional