Skip to content

Cosatu neem kennis van Putco se benede inflasie-aanpassing vir passasiers se reisgeld [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu sê hy neem kennis van die benede inflasie-aanpassing van die openbarevervoer-operateur Putco se reisgeld vir passasiers. Die maatskappy sal busgeld van 1 Junie af met gemiddeld tien-persent verhoog weens die stygende dieselprys en toenemende operasionele druk. Matthew Parks van Cosatu sê dis belangrik dat die regering brandstof-heffingverligting behou totdat die oorlog in die Midde-Ooste verby is en brandstofpryse weer na ‘n nomale vlak terugkeer:

ENG ParksONFunding