Skip to content

Burgemeester Morero sê Johannesburg word finansieel behoorlik bestuur [KLANK]

# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê sy administrasie het sake onder beheer ten spyte van die swak toestand van die metro. Dit volg nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, kommer uitgespreek het oor swak finansiële beheermaatreëls in die metro. Morero het gister in sy stadsrede erken dat Johannesburg se infrastruktuur en nutsdienste steeds onder druk is. Hy sê die metro se gekombineerde infrastruktuur-agterstand beloop nou meer as 220-miljard-rand:

ENG MoreroOnJoburgFinances