Skip to content

AfriForum sê Gauteng-skole moet nie skuld dra vir R583-miljoen wat aan munisipaliteite verskuldig is nie [KLANK]

# AfriForum sê die Gautengse Departement van Onderwys blameer skole verkeerdelik vir die provinsie se munisipale skuldkrisis. Die burgerregte-organisasie sê die departement ignoreer sy eie rol in onbetaalde munisipale rekeninge, insluitend ‘n gerapporteerde skuld van 583-miljoen-rand, asook vertraagde oorbetalings aan skole. Alana Bailey van AfriForum waarsku planne om gedesentraliseerde skoolbestuur te hersien, kan skole wat goed bestuur word ondermyn en die situasie vererger in plaas van om administratiewe probleme op te los:

 

AFR BaileyOnMunicipalitiesDebt