# Forum for South Africa vra die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, om ‘n volledige lys van begunstigdes van die Spaza-winkelfonds te publiseer en ‘n omvattende beoordeling te verskaf van die 79,6-miljoen-rand wat bestee is. Sy het aangekondig dat die regering finansiële steun toegeken het aan spaza-winkeleienaars reg oor die land. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê daar is geen duidelike, toeganklike lys van ontvangers nie:
FOSA vra minister Ndabeni-Abrahams om volledige lys van begunstigdes van Spaza-winkelfonds te verskaf [KLANK]
ENG TebogoONFullList