# Nehawu sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering is nog ‘n terugslag vir die stryd om voldoende en toeganklike gesondheidsorg. Artikels 36 tot 40, wat die staat beheer gegee het oor waar gesondheidspraktisyns mag werk, is ongrondwetlik verklaar. Lwazi Nkolonzi van die vakbond sê die uitspraak versterk die koalisie van groot kapitaal in hul pogings om die instel van internasionale gesondheidsdekking te laat ontspoor:
Nehawu sê uitspraak oor die NGV-wet is ‘n terugslag vir die stryd om voldoende gesondheidsorg [KLANK]
ENG NkolonziONStruggle