Skip to content

Rand Water en Eskom begin met instandhoudingswerk aan Palmiet-, Zuikerbosch- en Mapleton-stelsel [KLANK]

# Rand Water en Eskom se beplande jaarlikse instandhoudingswerk aan infrastruktuur in Tshwane vind van 29 Mei tot 17 Julie plaas. Rand Water se onderhoud aan die Palmiet-, die Zuikerbosch- en die Mapleton-stelsel sal bydra om netwerk-betroubaarheid en voor die winter te verbeter. Woordvoerder Lindela Mashigo sê Eskom se beplande noodsaaklike instandhoudingswerk sal bedryfs-buigsaamheid bevorder in belangrike stelsels van Rand Water en die gevaar verminder van aanlegte en toerusting wat breek:

ENG MashigoONRandWater