Skip to content

Krieket: Rajasthan Royals troef Lucknow Super Giants en verbeter hul kanse om die Indiese Premierliga se uitspeelronde te haal

# Krieket: Rajasthan Royals het Lucknow Super Giants met sewe paaltjies verslaan en hul kanse verbeter om die Indiese Premierliga se uitspeelronde te haal. Mitchell Marsh het 96 van 57 balle bygedra om Super Giants tot 220 vir vyf te neem. Die 15-jarige Vaibhav Sooryavanshi het daarna 93 van 38 balle gemoker. Hy en kaptein Yashasvi Jaiswal het ‘n aanvangsvennootskap van 75-lopies opgestel en Rajasthan het die wenteiken in die laaste boulbeurt gehaal. Hulle is nou vierde met een groeps-wedstryd oor.