# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die Madlanga-ondersoekkommissie se werk ondersteun pogings om aanspreeklikheid in polisiëring te versterk. Die kommissie ondersoek misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel. Dit volg na bewerings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, in Julie 2025. Cachalia sê die meeste van die onlangse inhegtenisnemings en strafregtelike klagtes teen senior polisiebeamptes spruit voort uit ondersoeke wat voor die Madlanga-kommissie begin het:
Waarnemende minister van Polisie sê werk van Madlanga-kommissie bevorder aanspreeklikheid in polisiëring [KLANK]
ENG CachaliaOnTaskTeam