# President Donald Trump van Amerika sê hy het die aanval op Iran ʼn uur voor die tyd op versoek van die Verenigde Arabiese Emirate, Saoedi-Arabië en Katar uitgestel. Bemiddelaars hoop dat onderhandelinge tot ʼn diplomatieke oplossing sal lei. Trump het gister op die perseel van sy beplande balsaal by die Withuis aan joernaliste gesê hy gee Teheran tot die naweek tyd om ʼn ooreenkoms te sluit om die oorlog te beëindig. Hy het herhaal dat Iran nie ʼn kernwapen mag hê nie:
Trump sê hy het die aanval teen Iran ’n uur voor die tyd uitgestel [KLANK]
ENG TrumpOnNuclearWeapon