Skip to content

DA maak alarm oor 3,000 gekanselleerde operasies by Charlotte Maxeke-hospitaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê meer as drie-duisend operasies is sedert Januarie verlede jaar by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg gekanselleer. Volgens die party is een uit elke vier geskeduleerde operasies afgelas, wat pasiënte met lang vertragings en groeiende agterstande laat. Jack Bloom van die DA sê Ortopediese dienste het die grootste agterstand, met meer as een-duisend pasiënte wat tot 18 maande wag, terwyl byna 500 kinders ook steeds op die waglys is:

ENG BloomOnSurgeriesBacklogs