# Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op gemeenskappe om waaksaam te bly en misdadigheid by skole aan te meld. Dit volg na ‘n toename in vandalisme en diefstal by skole regoor die provinsie, insluitend ‘n onlangse inbraak by Sir Lowry’s Pass Laerskool, waar die diefstal van toerusting en ander skade van nagenoeg 72-duisend-rand aangerig is. Peter Johnson van die DA sê herhaalde voorvalle kos skole honderde-duisende-rand en ontwrig onderrig en leer: