Skip to content

DA dien strafregtelike klagte in oor beweerde CETA-salarisbedrog [KLANK]

# Die DA het strafregtelike klagte ingedien teen die administrateur van die Konstruksie Onderwys- en Opleidingsowerheid, Oupa Nkoane, en beskuldig hom dat hy sy eie salaris van drie-miljoen-rand bedrieglik goedgekeur het, en na bewering die voorgeskrewe perke oorskry het. Karabo Khakhau van die party sê die saak is ‘n oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur en bewyse is by die Suid-Afrikaanse Polisiediens ingedien. Khakhau vra ‘n volledige ondersoek en die terugvordering van enige misbruikte openbare fondse:

ENG KhakhauOnCriminalCharges