# Die 107-tolvrye noodnommer van die Tshwane-noodkommunikasie-sentrum ondervind probleme met sy verbindings weens ‘n tegniese fout. Die stad se woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê tegniese spanne is besig om dringend ‘n oplossing vir die krisis te vind. Sy sê Tshwane bly verbind tot die voorsiening van betroubare en doeltreffende noodreaksiedienste:
Tshwane-nooddienste-afdeling se 107-nommer buite werking [KLANK]
ENG NanaONSystem