Skip to content

Nasionale Vervolgingsgesag sê berigte van pleitooreenkoms tussen Matlala en Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie is vals [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag ontken berigte dat ʼn pleitooreenkoms bereik is tussen die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie en Vusimusi “Cat” Matlala, wat van korrupsie en poging tot moord beskuldig word. The Sunday Times berig dat Matlala bereid is om bewyse te verskaf wat sekere individue betrek by ʼn grootskaalse korrupsie-ondersoek waarby sy maatskappy, Medicare24 Tshwane-distrik betrek word. In ruil verwag hy versagting in die korrupsieverhoor. Die NVG se woordvoerder, Kaizer Kganyago, het aan die SABC gesê onderhandelinge vind tans plaas tussen die ondersoekdirektoraat en Matlala:

ENG KganyagoOnMatala