# Die LUR vir Paaie en Vervoer in Gauteng, Kedibone Diale-Tlabela, sê die Tsamaya- en Garsfonteinweg-projekte in die Stad Tshwane vorder goed. Sy het die projekte gister besoek as deel van die departement se voortgesette pogings om die vordering te monitor en toe te sien dat die konstruksiegehalte gehandhaaf, en die afhandeling van strategiese padontwikkelingsprojekte bespoedig word. Diale-Tlabela sê die departement is verbind tot belegging in vervoer en sosio-ekonomiese infrastruktuur wat inklusiewe deelname in ekonomiese en maatskaplike geleenthede ondersteun:
Gauteng se Vervoer-LUR sê groot pad-infrastruktuurprojekte in Tshwane vorder goed [KLANK]
ENG KediboneONProjects