Skip to content

MK-party verwyder nasionale woordvoerder Nhlamulo Ndhlela [KLANK]

# Die MK-party het sy nasionale woordvoerder en parlementslid, Nhlamulo Ndhlela summier geskors. Hy is met Sifiso Mahlangu vervang, wat onlangs sy pos as redakteur van The Star verlaat het. Ndhlela het die naweek ‘n verklaring voorgelees waarin hy beweer dat die pasgestigte MK-instituut volle beheer oor die party se leierskapstrukture sal oorneem. Die sekretaris-generaal, Sibonelo Nomvalo, sê die instituut het nie die grondwetlike gesag om die rol van nasionale amptenare te verander of partystrukture aan sy toesig te onderwerp nie:

ENG NomvaloOnStatement