Skip to content

DA in die Wes-Kaap verwelkom inenting van 97% van kinders teen masels [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering is verbind daartoe om kinders te beskerm teen siektes wat met inenting voorkom kan word deur sterk inentingsprogramme en uitreikveldtogte. Sewe-en-negentig-persent van kinders onder een is in die 2025/26-boekjaar teen masels en Duitse masels ingeënt. Woordvoerder Memory Booysen sê die belangrikste uitdagings sluit in verkeerde inligting oor entstowwe, veiligheidsbekommernis in sommige gemeenskappe en toegangsprobleme in afgeleë of hoë misdaadgebiede:

ENG BooysenOnVaccination