# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-vakbond beskuldig die SAPD se Forensiese Wetenskapslaboratorium van ernstige tekortkominge in beroepsgesondheid en -veiligheid. Die vakbond beweer die SAPD het versuim om verpligte hepatitis-siftingstoetse, mediese toesig en bevestiging van inentings uit te voer soos vereis ingevolge wette oor beroepsgesondheid en -veiligheid. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê sekere werknemers wat vroeg in 2025 vir toetse moes gaan, is nooit evalueer nie, maar het steeds in gevaarlike omgewings gewerk:
POPCRU beskuldig die SAPD se Forensiese Wetenskaps-laboratorium van tekortkominge in beroepsgesondheid en -veiligheid [KLANK]
ENG MamaboloONSafetyLaws