Skip to content

Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit verwelkom afname in lisensiebedrog [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit verwelkom ʼn onlangse verslag van die Padverkeersbestuurskorporasie waarin bevestig word dat die getal bedrieglike leerlingrybewyse afgeneem het. Dit volg nadat die gerekenariseerde leerlingrybewys-toetsstelsel ingestel is en die slaagsyfer nasionaal van 68-persent tot 40-persent afgeneem het. Die LUR, Isaac Sileku, sê die opgegradeerde toetsomgewing verbeter betroubaarheid, toeganklikheid en regverdigheid teenoor gebruikers. Hy sê die gerekenariseerde stelsel verminder korrupsie-geleenthede deur menslike ingryping te verminder en lukrake vrae te vra:

ENG SilekuONFraud