Skip to content

LUR Maile sê hofbeslissing oor kragonderbrekings versterk die grondwetlike beginsel van toegang tot onderwys [KLANK]

# Die LUR van Onderwys in Gauteng, Lebogang Maile, sê hy het die Stad Tshwane opdrag gegee om gehoor te gee aan die beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria dat die kragtoevoer na skole wat vroeër afgesny is weens onbetaalde eiendomsheffings, herstel moet word. Kragtoevoer na skole mag ingevolge die uitspraak ook nie weer afgesny word nie. Skole skuld die metro 51,7-miljoen-rand. Maile sê die hofbeslissing is belangrik omdat onderwys nie ‘n voorreg is wat op finansiële vermoë berus nie:

ENG MaileOnMunicipalities