Skip to content

Gholf: Gerhard Pepler van SA wen die Sonskyntoer se pro-am-toernooi [KLANK]

# Gholf: Gerhard Pepler van Suid-Afrika het ‘n laaste ronde van sewe onder-baansyfer-65 aangeteken om die Sonskyntoer se pro/am-toernooi op die Irene-buiteklub in Gauteng te wen. Hy kon die sterk aanslag van sy landgenoot Graham van der Merwe afweer, wat tweede geëindig het op 22, gevolg deur die Wallieser Jack Davidson op 21-onder. Pepler, wie se enigste vorige oorwinning op die toer in 2023 was, is bly om weer te wen:

ENG PeplerOnWinning