Skip to content

Stad Kaapstad het reeds op meer as 10,700 stormverwante elektriese foute reageer [KLANK]

# Die elektrisiteitspanne van die Stad Kaapstad het reeds op meer as tien-duisend-700 stormverwante diensversoeke reageer met meer as 16-duisend wat regoor die metro aangemeld is. Die stad sê hulpbronne is herlei na die gebiede wat die ergste geraakl is en vra inwoners om nie duplikaatversoeke in te dien nie aangesien dit reaksietye vertraag. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, het die publiek gewaarsku om weg te bly van beskadigde elektriese infrastruktuur en om enige gevaarlike situasies onmiddellik aan te meld:

 

ENG LimbergOnFaults