Skip to content

OUTA sê Tolashe se afdanking moet breër aanspreeklikheid in die regering aandui [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die ontslag van die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, na ernstige bewerings van wangedrag, behoort die begin te wees van ‘n breër strewe na konsekwente verantwoordbaarheid regdeur die regering. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê openbare vertroue word verswak wanneer die gevolge vir wangedrag selektief of polities gedrewe is. Duvenage vra dat alle bewerings van ampmisbruik en korrupsie behoorlik ondersoek word, met betekenisvolle stappe ongeag politieke posisie:

ENG DuvenageOnTolashe