Skip to content

FOSA verwelkom die afdanking van minister Tolashe [KLANK]

# Forum for South Africa sê Sisisi Tolashe se afdanking as minister van Maatskaplike Ontwikkeling moet ‘n duidelike boodskap stuur aan openbare verteenwoordigers dat hulle nie beskerm word teen aanspreeklikheid nie. Sy word beskuldig oor aanstellings in die departement en motors wat aan die ANC-Vroueliga geskenk is, maar wat sy aan haar kinders gegee het. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê diegene wat persoonlike belange bo Suid-Afrika stel, sal die gevolge dra:

ENG TebogoONTolashe