# Die Madlanga-kommissie van ondersoek se taakspan wat aanbevelings ondersoek, het bykomende klagtes van regsverydeling teen sersant Fannie Nkosi ingedien. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê na bewering is ʼn verdagte in November 2022 gearresteer vir besit van dagga, ongelisensieerde vuurwapens en plofstof. Sy sê volgens ondersoeke het Nkosi die oorspronklike dossier gevat onder voorwendsel dat dit ‘n opdrag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens se hoofkantoor was:
Bykomende aanklagte teen korrupsie-beskuldigde Fannie Nkosi ingedien [KLANK]
ENG MatheOnNkosi