# Die Stad Kaapstad het wysigings aan sy verkeersverordening goedgekeur wat daarop gemik is om roekelose bestuur te beperk. Die veranderinge maak voorsiening vir die beslaglegging van voertuie wat aan onwettige straatrenne deel neem, wat sonder geldige lisensies of roekeloos en gevaarlik bestuur word, of vals nommerplate het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die maatreëls sal help om ‘n nultoleransiebenadering ten opsigte van gevaarlike padgedrag af te dwing:
Kaapstad neem stappe om roekelose bestuurders met strenger ordonansies te beperk [KLANK]
AFR SmithOnAmendments